Preek
Preek - Dominee.org.za - Die Woord vir Almal!
Sondag, 10 Januarie 2016 16:07

Woorde soos heuning

Geskryf deur
Skuifie 1: Dikwels vertoon die Kerk eerder haat as liefde Inleiding Ek het in ‘n huis grootgeword waar dinge reguit gesê is. As iets goed was, dan was dit goed, as dit sleg was, is dit so gesê. Doekies omdraai nie en mooi woorde was maar beperk. Ek het groot geword…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Efesiërs 4:29 32
  • Bybelboek Efesiërs
  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Advent
Vrydag, 03 April 2015 14:41

Vergifnis vra vergifnis - dit maak nuut!

Geskryf deur
Paassondag gaan oor nuut en vars lewe. Jesus het deur sy oorwinning oor die dood vir ons ‘n nuwe lewe – die ewige lewe – moontlik gemaak. Ek’t gewonder hoekom ons (Christene) nie nuut lewe nie? Hoekom is die lewe dikwels so afgesaag en treurig vir ons? Hoekom is dit…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Matteus 18:21 35
  • Bybelboek Matteus
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    Wit skryfbord of truprojektor.
    Doopbak (genadepoel) + Drie vrywillegers.
    Geel strikkies of kaartjies en hout kruis.

  • Voorgestelde liedjies & musiek

    Willie Joubert se liedjie - Net U bloed 
    Aanvangslied: lied 409:1-3
    Loflied: lied 417:1-2
    Offergawes: lied 308:4
    Slotsang: lied 422:1-3

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

    2. Liedboek van die NG Kerk

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Paasfees
Vrydag, 03 April 2015 18:36

Dra mekaar se laste!

Geskryf deur
Ons word die afgelope weke baie bewus gemaak van die morele en sedelike verval van die mens wanneer ons hoor van hoe VIGS letterlik duisende afmaai en verkragtings van veral kinders is voortdurend op die nuus.  Ons kan makilk oordeel dat dit nie iets met ons te doen het nie…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Galasiërs 6:1 10 (6)
  • Bybelboek Galasiërs
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    2 Emmers, met gewigte (klippe), stok, vrywilligers.

  • Voorgestelde liedjies & musiek

     Liedboek: 417:1-2; 200:2,3; 530:1-3

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

     

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 22:26

Die Stokkie moet aangegee word.

Geskryf deur
Vraag: Wat is die groot opdrag wat die Here Jesus aan sy dissipels gegee het met sy hemelvaart?Mat.28:18-2018 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. 19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) 2 Timoteus 2:2 7 (2)
  • Bybelboek 2 Timoteus
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    Reël aflos-resies met 4 vrywilligers.Benodig aflosstokkie, stophorlosie en geskenkies.

  • Voorgestelde liedjies & musiek

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

    2. Leesrooster 2004. BUVTON. CTP Boekdrukkers

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 22:55

Ek sou kon doen met ‘n miljoen...

Geskryf deur
“Ek sou kon doen met ‘n miljoen.. of twee of drie of tien...” Ja, dis nie net Lukas Maree wat so voel nie. Ek dink elkeen hier sou daarmee kon doen.(Draai na mekaar en vertel mekaar wat die drie belangrikste dinge sal wees wat jy sou doen as jy nou…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Matteus 6:1 34 (33)
  • Bybelboek Matteus
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    Prente van "Tatta Ma Chance"

  • Voorgestelde liedjies & musiek

    Gebed:  Here... “moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm maak of ryk nie, gee my net die kos wat ek nodig het, sodat ek nie te veel het en U verloën en sê: “Wie is die Here?” nie, en sodat ek nie arm word en steel en my God se Naam oneer aandoen nie.”     Amen
    (Spreuke 30:8-9)

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

    2. Die Voorligter

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 23:13

Genade - die sleutel vir 'n dankbare lewe

Geskryf deur
Hoekom sukkel ons (Christene) so om dankbaar te lewe? Ons het soveel om voor dankbaar te wees en soveel om voor te lewe? Hoekom is dit asof ons al God se goedheid opgebruik sonder dat dankbaarheid regtig sigbaar is in ons lewe? Dit is tog ons dankbaarheid wat ‘n verskil…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Matteus 18:21 35 (35)
  • Bybelboek Matteus
  • Illustrasies & Hulpmiddels

     Gebruik vrae om denke en verwagting vir die boodskap te skep.
    Gebruik doopbak as illustrasie vir God se "Genadepoel".
    Papier en potlode om gedagtes en voornemens op te teken.
    Geleentheid vir oorgawe (opnuut).
    Spesiale dankoffer geleentheid.

  • Bronverwysings

    1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 23:19

Hoe belangrik is Stiltetyd?

Geskryf deur
Wat dink julle van die volgende stelling?Ek sukkel met my stiltetyd. Dis so moeilik om op te staan en Bybel te lees… Ek sukkel ook met ander dinge in my lewe, soos ooreet, woedebuie en pornografie. Ek bid vir selfdissipline – maar dit wil nie werk nie! Mag ek vra…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) 2 Timoteus 3:14 17 (16)
  • Bybelboek 2 Timoteus
  • Voorgestelde liedjies & musiek

    “Oesland” Piet Smit (Snit 2: Woorde en Dade)

  • Bronverwysings

    1. NAV
    2. Personal Holiness in times of Temptation. Bruce Wilkenson p.213ev
    3. Today “Answers by Arnold en Joy Mol” June 1996 p.13
    4. Cd: “Oesland” Piet Smit (Snit 2: Woorde en Dade)

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 23:24

Hoe moet ek régtig glo?

Geskryf deur
Jeremia tree op 100 jaar na Jesaja. Gebore uit ‘n priesterlike gesin in Anatot en in 627 v.C. geroep as profeet van God. 40 jaar lank tydens die regerings van Juda se laaste vyf konings waarsku Jeremia hulle teen die komende rampspoed en doen hy ‘n beroep op die volk…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Jeremia 12:1 11 (5)
  • Bybelboek Jeremia
  • Voorgestelde liedjies & musiek

    Gebed: Psalm 139:23-24
    Musiek: Liedboek 218:1,2; 523.

  • Bronverwysings

    1. 1. NAV. 1987. Bybelgenootskap van SA. Nasionale Boekdrukkery.
    2. Handboek by die Bybel (Hersiene uitgawe) 2de druk 1991 (fotos)

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Koninkrykstyd
Saterdag, 04 April 2015 23:28

My mes is tog groter as jou mes!

Geskryf deur
Paulus skryf hier aan die gemeente in Korinte omdat hulle liefdeloos teenoor mekaar begin optree het.Ek glo nie die Korintiers-gemeente het moedswillig liefdeloos opgetree nie, net te veel klem begin lê op die gawes en wie wat daarmee kon doen. Onbewustelik het hulle  liefdeloos teenoor mekaar begin optree. Hulle meen…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) 1 Korintiërs 13:1 13 (13)
  • Bybelboek 1 Korintiërs
  • Illustrasies & Hulpmiddels

    Video van Crocodile Dundee: http://www.youtube.com/watch?v=01NHcTM5IA4

  • Voorgestelde liedjies & musiek

    Gebed: Een van Ds Solly Ozrovech se Pinkster-gebede
    Musiek: Lied 442:1,2 - Openingsgebed.

  • Bronverwysings

    1. Bybels: NAV 1983; Die Bybel vir Almal. (Bybelgenootskap van SA)
    2. Video clip:  http://www.youtube.com/watch?v=01NHcTM5IA4
    3. Liedboek van die NG Kerk
    4. "What Is This Thing Called Love?"(1 Cor. 13:1-13), Bob Deffinbaugh, 06/08/2004, Published on Bible.org.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Pinkster
Dinge werk in hierdie lewe werk nie altyd uit soos ons wil hê dit moet nie. Soms droom ons groot drome van wat ons in die lewe wil bereik en baie gevalle werk daardie droom nie uit nie. Hoe bly mens staande wanneer jou drome in skerwe by jou voete…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Genesis 3:2 21
  • Bybelboek Genesis
  • Voorgestelde liedjies & musiek

    Lof-Psalm Ps. 9 v 1 & 7 (OAB)
    Na Wet Ps. 25 v 1 & 2 (OAB)
    Na Gebed Ps. 30 v 1 (OAB)
    Slotsang Ps. 34 v 1 , 2 & 5 (OAB)

  • Bronverwysings

    Gen. 39; teksverse Gen. 39 v 2 ; 20 en 21
    6 Mar. 2011 Gereformeerde Kerk Reddersburg

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
Sondag, 05 April 2015 00:06

Braak vir julle 'n Braakland

Geskryf deur
Inleiding:Jare terug toe ek nog sommer ‘n klein seuntjie was, was daar aan my pa se kant van die bed teen die kamermuur ‘n prent geplak wat van die P.P.K se tydskrif afgekom het, wat my seker altyd sal bybly, dit was van ‘n man wat in ‘n geploegde land…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Jeremia 4:4
  • Bybelboek Jeremia
  • Bronverwysings

    Bron: 1933/53 Bybelvertaling.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
Sondag, 05 April 2015 00:10

Is jou hart hard of sag

Geskryf deur
Die mens is vinnig om hom/haarself te verontskuldig, maar 'n verhouding kom van twee kante af, die Here het alreeds alles gedoen om die verhouding te herstel, maar bly jy in dit wat Hy daar geplaas het deur Sy Seun Jesus Christus. 'n Oproep om jou verhouding met God te…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Jeremia 17:1 – 13
  • Bybelboek Jeremia
  • Bronverwysings

    Bybel 1933/53 vertaling, Bybel in Praktyk 1983 vertaling. Bybel verklaar 1983 vertaling.

  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
Dinsdag, 05 Maart 2019 23:06

Geloofsreaksie

Geskryf deur
1. Voorafsang 2. Afkondigings 3. Verwelkoming Die jaar 2019 het in dolle vaart afgeskop;net soos die vorige jaar en die jaar voor dit. Gelukkig het sommige van ons darem nou senior status bereik wat ouderdom aanbetref; gevolglik is ons metabolisme so effens vertraag en is dit nie meer vir ons…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Psalm 44:18 23
  • Bybelboek Psalms
  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Epifanie
Donderdag, 25 April 2019 13:41

Geloofsoë

Geskryf deur
Sondag 7 April 2019: Escombe. 1. Voorafsang 2. Afkondigings 3. Verwelkoming ‘n Hartlike goeie môre aan elkeen van u hier teenwoordig. Dit was gister, (6 April 2019) presies 367 jaar gelede toe ene Jan Anthoniszoon van Riebeeck met sy drie bootjies (Drommedaris, die Reiger en die Goede Hoop) teen Tafelberg…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Markus 10:46 52
  • Bybelboek Markus
  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Lydenstyd, Paastyd
Woensdag, 12 Junie 2019 11:26

Wat beteken dit om heilig te wees?

Geskryf deur
Sondag 5 Mei 2019: Escombe: Onderweg na Hemelvaart. 1. Voorafsang 2. Afkondigings Goeie môre Broers, Susters en Jongmense. Dit is ‘n pragtige oggend waarvoor ons net die Here kan dank. Ek sê dit vir ‘n rede – die mense in Mosambiek het lanklaas so ‘n mooi oggend gesien, want hulle…

Aanvullende informasie

  • Teks (Bv. Johannes 3:16) Johannes 1:19 28
  • Bybelboek Johannes
  • Tydsduur (bv. 15 min) 60 minute
  • Kalender (periode) Hemelvaart
Google+